• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 21
  • 13
  • 6
  • Tagged with
  • 49
  • 42
  • 31
  • 19
  • 18
  • 16
  • 16
  • 16
  • 14
  • 12
  • 12
  • 11
  • 10
  • 10
  • 9
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
41

The value, place and method of teaching natural science in the foundation phase

Bosman, Linda 31 March 2006 (has links)
ABSTRACT The study aims at establishing whether Foundation Phase schooling provides a proper foundation for the promotion of scientific literacy. Natural Science in the Foundation Phase is understood as scientific knowledge, process skills, and values and attitudes, which together should foster scientific literacy. Influential perspectives on learning, and teaching methods appropriate to Natural Science education in the Foundation Phase, are reviewed, and the Natural Science Learning Area in the RNCS discussed in the context of global trends in curriculum development. Finally the findings of an empirical survey on the perceptions of Foundation Phase teachers with regard to Natural Science teaching and learning, are presented. Major findings include the following: (1) Scientific literacy is currently not a curriculum priority in the Foundation Phase, due mainly to meagre time allocation and lack of applicable Learning Outcomes. (2) Although teachers appear predominantly positive towards the Learning Area, significant shortcomings need to be addressed before Natural Science teaching in the Foundation Phase may claim to provide the required basis for promoting scientific literacy. OPSOMMING Die studie poog om vas te stel of Grondslagfase-onderrig `n geskikte basis lê vir die bevordering van wetenskaplike geletterdheid. Natuurwetenskappe in die Grondslagfase word beskou as `n kombinasie van wetenskaplike kennis, prosesvaardighede, en waardes en ingesteldhede, wat gesamentlik wetenskaplike geletterdheid ten doel het. Invloedryke perspektiewe op leer, en gepaste onderrigmetodes vir die effektiewe fasilitering van Natuurwetenskappe-onderrig in die Grondslagfase word onder die loep geneem voordat die Natuurwetenskappe-leerarea in die Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring bespreek word binne die konteks van wêreldwye neigings in kurrikulumontwikkeling. Laastens rapporterr die studie die bevindinge van `n empiriese ondersoek na die persepsies van Grondslagfase-onderwysers rakende Natuurwetenskaponderrig en -leer. Belangrike bevinding sluit in: (1) Die bevordering van wetenskaplike geletterdheid word nie as kurrikulumprioriteit in die Grondslagfase beskou word nie, soos blyk uit die karige toedeling van tyd en aantal leeruitkomste aan die Natuurwetenskappe-leerarea op hierdie vlak. (2) Alhoewel onderwysers se persepsies rakende Natuurwetenskaponderrig en -leer oorwegend positief blyk te wees, is daar ernstige tekortkominge wat aangespreek moet word voordat Natuurwetenskappe-onderrig in die Grondslagfase die vereiste grondslag sal kan lê vir die bevordering van wetenskaplike geletterdheid. / Educational Studies / M.Ed.
42

Onderwysersopleiding vir uitkomste-gebaseerde onderwys in Suid-Afrika

Dreyer, Johannes Machiel 11 1900 (has links)
Summaries in English and Afrikaans / This study was undertaken because of the realisation that a new approach to teacher education will have to be followed if teachers are to be empowered to teach within the framework of the new educational dispensation, Curriculum 2005. Because such a change implies a new curriculumfor teacher training there is a need for research on how providers will have to adapttheir training approach and curriculum to meet the challeng.es of Curriculum 2005. In this study the development of a model for outcomes-based learning programme design is undertaken. To achieve this: outcomes-based education systems in the USA, Australie, New Zealand, Canada and England are investigated; he unique model of outcomes-based education that is being implemented in Soutr Africa is described and explained; requirements for the training of teachers in the context of outcomes-based education and Curriculum 2005 are identified and described; a model for outcomes-based learning programme design is developed to serve as a possible framework for the design of learning programmes for teaeher education for outcomes-based education in South-Africa. The study shows that outcomes-based teacher education has received only scant attention in the rest of the world. It is also shown that the design of learning programmes for outcomes-based education requires a somewhat different approach than traditional curriculum design, where content play such a dominant role. A model for outcomes-based teacher.education is suggested to facilitate the development of such programmes. It is hoped that the model will be of use and that it will contribute to sensible learning programmes which will empower teachers to function successfully in an outcomes-based education system. / Hierdie studie het ontstaan uit die besef dat 'n nuwe benadering tot onderwysersopleiding gevolg sal moet word as onderwysers in staat gestel moet word om die nuwe kurrikulum, Kurrikulum 2005, op uitkomste- gebaseerde wyse in die praktyk te fasiliteer. Omdat so 'n verandering 'n nuwe kurrikulum impliseer is daar 'n behoefte aan navorsing om te bepaal hoe onderwysersopleidingsinstansies hul opleidingsbenadering en-kurrikulum moet aanpas om aan die eise van die nuwe kurrikulum en die nuwe onderrigrnodel in Suid-Afrika te voldoen. In hierdie studie is daar gepoog om 'n model vir uitkomste-gebaseerde leerprogramontwerp, vir die·opleiding van Suid-Afrikaanse onderwysers te ontwikkel. Om dit te kon regkry is: 'n ondersoek geloods na uitkomste-gebaseerde onderrigstelsels in die VSA, Australie, Nieu-Zeeland, Kanada en Engeland; die ontstaan en ontwikkeiing van die unieke model van uitkomste-gebaseerde onderrig wat tans in Suid-Afrika geimplementeer word, beskryf en verklaar; vereistes vir die opleiding van onderwysers geidentifiseer en beskryf binne die konteks van 'n uitkomste-gebaseerde onderrigrnodel en Kurrikulum 2005; 'n model vir uitkomste-gebaseerde leerprogram ontwikkel wat as moontlike raamwerk kan dien vir die ontwerp van leerprogramme vir opleiding van onderwysers vir uitkomste-gebaseetde onderrig in Suid-Afrika. Hierdie studie toon aan dat uitkomste-gebaseerde onderwysersopleiding nog weinig aandag geniet het in die res van die wereld. Daar word ook aangetoon dat die ontwerp van leerprogramme vir uitkomste-gebaseerde onderwysersopleiding 'n ietwat ander benadering vereis as wat gegeld het in tradisionele kurrikulumontwerp, waar inhoude so 'n dominante rol speel. 'n Model vir leerprogramontwerp vir uitkomste-gebaseerde onderwysersopleiding word voorgestel om die ontwikkeling van sodanige programme te vergemaklik. Daar word vertrou dat die model van waarde sal wees en daartoe sal meewerk dat sinvolle leer-programme antwerp sal word wat onderwysers in staat sal stel om suksesvol binne die stelsel van uitkomste-gebaseerde onderrig te funksioneer. / Teacher Education / D Ed. (Didactics)
43

Ondersoek na onderrigpraktyke in skryfvaardighede aan milieu-geremde leerders by plattelandse skole in die Wes-Kaap

Plaatjies, Bernadictus O’Brain 01 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Leerders wat uit swak sosio-ekonomiese omstandighede kom, die sogenaamde milieu-geremde leerders, se prestasie in geletterdheid is dikwels baie swakker as diegene wat uit meer bevoorregte huise uit kom. Skryf, as ‘n kernaspek van geletterdheidsvaardighede, kan tereg beskou word as een van die ingewikkeldste vaardighede. Die bemeestering daarvan stel ‘n bykans onbereikbare eis aan die milieu-geremde leerder en kan grootliks toegeskryf word aan die leeragterstande wat sulke leerders ondervind. Die probleem word dikwels vererger deur ‘n gebrek aan opvoederbekwaamheid en die algemene afwesigheid van goeie onderwys waar hierdie leerders skoolgaan. Hoewel baie ingrypingsmaatreëls en strategieë deur die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) en ook die Departement van Basiese Onderwys (DBO) al van stapel gestuur is om die talle uitdagings rondom veral geletterdheidsprestasie hok te slaan, blyk dit dat ingrypings om leerders se skryfvaardighede te verbeter, dikwels afgeskeep word. Hierdie konstruktivistiese studie was daarop gemik om ‘n omvattende ondersoek te doen en die uitdagings wat milieu-geremde leerders ten opsigte van skryfvaardighede ondervind, op ‘n holistiese wyse binne die konteks van arm plattelandse skole aan te spreek. Hierdie kwalitatiewe ondersoek is uitgevoer by nege plattelandse skole in die Weskusdistrik van die Wes-Kaap. Taalopvoeders in die Intermediêre Fase is in die studie betrek. Die skole is geleë in woongebiede waar opsigtelike tekens van swak sosio-ekonomiese omstandighede voorkom, en gekies vanweë hulle status as skole in die laer kwintiele. Die teoretiese perspektiewe van Piaget, Vygotski, Bronfenbrenner en Bandura met hul fokus op sosiokulturele teorieë van leer, is bestudeer. Bepaalde strategieë en beginsels is vanuit hierdie perspektiewe met hierdie studie in verband gebring. Die bevordering van skryfvaardighede in die konstruktivistiese klaskamer is bestudeer met klem op Brian Cambourne (1934-) se invloedryke werk wat fokus op die voorwaardes vir leer en ook op die wyse waarop opvoeders ‘n klaskameretos kan skep om goeie skryfvaardighede te ontwikkel. Die konstruktivistiese beskouing het ook die dataversamelingsproses gerig en uit die data is temas en subtemas geïdentifiseer wat bespreek en ontleed is. Bevindinge in hierdie navorsing het getoon dat skryf ‘n ingewikkelde aktiwiteit vir beide opvoeders en leerders is en dat die onderrig en bevordering daarvan in vele opsigte te kort skiet. Opvoeders beskik oor beperkte kennis en begrip ten opsigte van die onderrig en assessering van skryfvaardighede. Die bevindinge toon ook dat min maatreëls in plek is om die eiesoortige eise wat milieu-geremde leerders stel, aan te spreek. Die studie het ook getoon dat die ouers van milieu-geremde leerders ‘n belangelose, apatiese houding teenoor hul skoolwerk openbaar. In ‘n neutedop kan gesê word dat hierdie studie getoon het daar beslis baie meer gedoen moet word om nie net die skryfvaardighede van milieu-geremde leerders by armer plattelandse skole te verbeter nie, maar dat daar ook indringend na oplossings gesoek moet word vir die talryke ander uitdagings wat milieu-geremde leerders by plattelandse skole ervaar. / The performance in literacy of learners hailing from poor socio-economic circumstances, the so-called environmentally deprived learners, is often much poorer than those from more advantaged homes. Writing, as a core aspect of literacy skills, can rightly be viewed as one of the most complicated skills. The mastering thereof puts an almost unattainable demand on the environmentally deprived learner. This situation is largely attributed to the learning deficit experienced by such learners. The problem is often exacerbated by a lack in educator proficiency and the general absence of good education where these learners go to school. Although many intervention measurements and strategies have been initiated by the Western Cape Education Department (WCED) and the Department of Basic Education (DBE) to inhibit the many challenges surrounding especially literacy performance, it would seem that interventions to improve learners’ writing ability is often neglected. This constructivist study was aimed at undertaking an encompassing investigation and to address the challenges that environmentally deprived learners experience in terms of writing skills in a holistic manner within the context of poor rural schools. This qualitative investigation was executed at nine rural schools in the West Coast district of the Western Cape. Language educators in the Intermediary Phase were involved in the study. The schools are situated in areas where there are visible signs of poor socio-economic circumstances, and chosen for their status as schools in the lower quintiles. The theoretic perspectives of Piaget, Vygotski, Bronfenbrenner and Bandura, with their focus on socio-cultural theories, were studied. Specific strategies and principles from these perspectives were aligned with this study. The promotion of writing skills in the constructivist classroom was studied, with a focus on the influential work of Brian Cambourne (1934-), which focuses on the conditions for learning and also the way in which educators can create a classroom ethos to develop good writing skills. The constructivist view also guided the data collection process and from the data themes and subthemes were identified that were discussed and analysed. Findings of this research has shown that writing is a complicated activity for both educators and learners and that the teaching and promotion thereof are lacking in many aspects. Educators have limited knowledge in respect of the teaching and assessment of writing skills. The findings also show that few measures are in place to address the unique demands made by environmentally deprived learners. The study has also shown that the parents of environmentally deprived learners display an uninterested, apathetic attitude towards their schoolwork. In a nutshell it can be said that this study has shown that there is indeed much to be done not only to improve the writing ability of environmentally deprived learners in poorer rural schools, but that solutions should also urgently be sought to the countless other challenges experienced by environmentally deprived learners in rural schools. / Curriculum and Instructional Studies / D. Ed. (Kurrikulumstudies)
44

A model for the integration of work integrated learning in the technical and vocational education and training colleges in South Africa / Model vir die integrasie van werkgeintegreerde leer in die tegniese en beroepsopleiding en opleidingkolleges in Suid-Afrika / Isibonelelo sokufunda komsebenzi otholakalayo kwezobuchwepheshe nobuchwepheshe bokuqeqesha nokuqeqeshwa kwamakholimu Eningizimu Afrika

Mafaralala, Thomas Matome 13 January 2020 (has links)
Abstract in English, Afrikaans and Zulu / The majority of the learners completing Grade 12 in South Africa (SA) further their studies in the Technical and Vocational Education and Training Colleges (TVETCs). This is because, among other things, colleges seem to be more affordable and accessible in most communities in all the provinces (SA). However, many of these students appear to be struggling to complete their studies owing to failure to complete the Work Integrated Learning (WIL) module, which is a prerequisite for graduating and becoming employable. The researcher was interested to know how the WIL module affects the completion of students’ studies. The researcher approached the investigation as an idealist (constructivist) using a case study design. Data was collected through the semi-structured and focus groups interviews. It was found that, among other things, the WIL module was seldom completed owing to its reliance on the availability of jobs. In addition, the lack of jobs for college students was a result of the curriculum mismatch with employers’ actual needs, in Business Studies in particular. Correspondingly, the Fourth Industrial Revolution threatens job losses, which are likely to affect those with qualifications in Business Studies, hence its selection for this investigation. To address this, the researcher proposed a model which requires the colleges, businesses, government and the communities to collaborate in the creation of projects that cater for the needs of the different communities. Such projects could also help to update the curriculum to be more responsive. In this way, more opportunities for WIL could be created for students. In addition, the researcher proposed three phases for the integration of WIL, and colleges could decide on each depending on their programme specifications. The researcher concludes that no matter how good the models, without collaboration WIL could remain a constraint and qualifications could become meaningless owing to the lack of jobs. Subsequently, the researcher suggests that more research be conducted in line with the development or growth of the business sector. The findings of this study were limited to four selected colleges in the four provinces of SA, yet are applicable and useful to all higher education in the world. / Die meerderheid van die leerders wat graad 12 in Suid-Afrika (SA) voltooi, studeer in die Tegniese en Beroepsonderwys- en Opleidingskolleges (TVETC's). Dit is omdat onder meer kolleges meer bekostigbaar en toeganklik is in die meeste gemeenskappe in al die provinsies (SA). Die meeste van hierdie studente sukkel egter om hul studies te voltooi vanweë die gebrek aan die Work Integrated Learning (WIL) -module, wat 'n voorvereiste is vir die graduering en indiensneming. Die navorser was geïnteresseerd om te weet hoe die WIL-module studente beïnvloed om hul studies te voltooi. Die navorser het die ondersoek benader as 'n idealis (konstruktivis) met behulp van 'n gevallestudie-ontwerp. Data is versamel deur middel van die semi-gestruktureerde en fokusgroeponderhoude. Daar is gevind dat die WIL-module onder andere skaars voltooi is as gevolg van die afhanklikheid van die beskikbaarheid van poste. Daarbenewens was die gebrek aan werk vir universiteitstudente die gevolg van die kurrikulumverskuiwing wat strydig was met die behoeftes van die werkgewers, veral sakestudies. Daarmee saam dreig die Vierde Industriële Revolusie oor werkverliese, wat waarskynlik persone met kwalifikasies uit die sakestudies sal beïnvloed, en daarom gekies vir hierdie ondersoek. Om dit aan te spreek, het die navorser 'n model voorgestel wat vereis dat kolleges, ondernemings, die regering en die gemeenskappe moet saamwerk, en 'n paar projekte skep om in die behoeftes van die verskillende gemeenskappe te voorsien. Sulke projekte kan ook help om die kurrikulum op te dateer vir meer respons. Op hierdie manier kan meer geleenthede vir WIL vir studente geskep word. Daarbenewens het die navorser die drie fases vir die integrasie van WIL voorgestel, en kolleges kan self besluit, afhangende van hul programspesifikasies. Die navorser kom tot die gevolgtrekking dat WIL, ongeag hoe goed die modelle sonder samewerking is, 'n beperking kan bly, en dat kwalifikasies betekenisloos sou raak van wee die gebrek aan werk. Vervolgens stel die navorser voor dat meer navorsing gedoen moet word in ooreenstemming met die ontwikkeling of groei van die sakesektor. Die bevindings van hierdie studie was beperk tot die vier geselekteerde kolleges in die vier provinsies van SA, maar tog toepaslik en nuttig vir alle hoër onderwys in die wêreld. / Iningi labafundi abaphothula iBanga le-12 eSouth Africa (SA) baqhubekisela phambili izifundo zabo emaKholeji wezobuchwepheshe nezokuqeqeshwa (i-TVETCs). Lokhu kungenxa yokuthi, phakathi kokunye, amakolishi abukeka engabizi kakhulu futhi ayatholakala emiphakathini eminingi kuzo zonke izifundazwe (SA). Kodwa-ke, iningi lalaba bafundi libonakala linenkinga yokuphothula izifundo zabo ngenxa yokwehluleka ukuqeda imodyuli ye-Work Integrated Learning (WIL), okuyimfuneko yokuqala yokuthola iziqu nokuqashwa. Umcwaningi wayethanda ukwazi ukuthi imojula ye-WIL ikuthinta kanjani ukuphothulwa kwezifundo zabafundi. Umcwaningi asondele kulolu phenyo njengento efanelekayo (i-constructivist) esebenzisa umklamo wokufunda icala. Idatha yaqoqwa ngokuxoxisana namaqembu ahlelwe ngokwedlule. Kwatholakala ukuthi, phakathi kokunye, imodyuli ye-WIL yayingavunyelwe ukuqedwa ngenxa yokuncika kwayo ekutholakaleni kwemisebenzi. Ngaphezu kwalokho, ukuntuleka kwemisebenzi kwabafundi basekolishi bekungumphumela wokungalingani kahle kwekharikhulamu ngezidingo zangempela zabaqashi, ezifundweni zeBhizinisi. Ngokunjalo, i-Fourth Industrial Revolution isongela ukulahleka kwemisebenzi, okungenzeka ukuthi ithinte labo abaneziqu ku-Business Studies, yingakho ukukhethwa kwayo kulolu phenyo. Ukubhekana nalokhu, umcwaningi uhlongoze imodeli edinga ukuthi amakolishi, amabhizinisi, uhulumeni kanye nemiphakathi basebenzisane ekwenziweni kwamaphrojekthi anakekela izidingo zemiphakathi ehlukahlukene. Amaphrojekthi anjalo futhi angasiza ukuvuselela ikharikhyulamu ukuthi iphenduleke ngokwengeziwe. Ngale ndlela, amathuba amaningi e-WIL angakhelwa abafundi. Ngaphezu kwalokho, umcwaningi uhlongoze izigaba ezintathu zokuhlanganiswa kwe-WIL, futhi amakolishi anganquma ngakunye ngokuya ngemininingwane yohlelo lwabo. Umcwaningi uphetha ngokuthi noma ngabe amamodeli amahle kangakanani, ngaphandle kokubambisana u-WIL angahlala eyisibopho futhi iziqu zingaba yizezi ngenxa yokuntuleka kwemisebenzi. Ngemuva kwalokho, umcwaningi uphakamisa ukuthi kwenziwa ucwaningo olwengeziwe ngokuhambisana nokukhula noma ukukhula komkhakha webhizinisi. Ukutholwa kwalolu cwaningo bekukhawulelwe kumakholiji amane akhethiwe ezifundazweni ezine ze-SA, kodwa asasebenza futhi alusizo kuyo yonke imfundo ephakeme emhlabeni. / Educational Management and Leadership / D. Ed. (Education Management)
45

Kurrikulumdifferensiasie in die vak Wiskunde Graad R vir leerders met erge intellektuele gestremdheid in inklusiewe Wes-Kaapse spesiale skole / Curriculum differentiation in the subject Mathematics Grade R for learners with severe intellectual impairment in inclusive special schools in the Western Cape

Botha, Zelda 09 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In hierdie studie het die navorser die probleem van kurrikulumdifferensiasie vir Wiskunde Graad R aangespreek, sodat leerders met erge intellektuele gestremdheid ook sukses in Wiskunde Graad R kan ervaar. Die primêre vraag wat aangespreek is, is hoe die vereiste begrippe en vaardighede van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV), vir Wiskunde Graad R aangepas kan word vir leerders met erge intellektuele gestremdheid. Die belangrikheid van die studie lê in die verskil wat differensiasie kan maak aan 'n leerder se geleentheid om sukses te ervaar volgens sy vermoë. Die doel hiervan is om leerkragte wat leerders met erge intellektuele gestremdheid onderrig, te bemagtig. Dit word gedoen deur aanpassings en aktiwiteite voor te stel wat tot voordeel van hierdie leerders in hul onderrigprogram geïmplementeer kan word. Dit sal daartoe bydra dat hierdie leerders die vereistes wat in die kurrikulum gestel word, in ’n beperkte mate kan bereik. Die navorsing is onderneem vanuit 'n inklusiewe perspektief aan die hand van 'n literatuurstudie en kwalitatiewe navorsing (gevalle-studie) wat semi-gestruktureerde onderhoude ingesluit het. Die resultate toon dat differensiasie wel moontlik is en dat daar verskeie aanpassings en aktiwiteite is wat leerkragte kan gebruik om hierdie leerders die geleentheid te bied om sukses te kan ervaar. / In this study the researcher addressed the challenges of curriculum differentiation for Mathematics Grade R to ensure that learners with severe intellectual disability may experience success. The primary question addressed was the manner in which the concepts and skills requirements of the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS), for Mathematics Grade R can be adjusted to suit the needs of learners with severe intellectual impairment. The importance of this study lies in the significant impact that differentiation can make in providing the opportunity for a learner to experience success according to his abilities. The purpose of this study was to empower teachers of learners with severe intellectual disability with the necessary knowledge, enabling them to successfully implement adaptations. This would allow the learners to achieve the requirements of the proposed curriculum, to a limited extent. Qualitative (case study) research was conducted from an inclusive perspective using a literature review and semi-structured interviews. The results showed that differentiation is possible and that there are several adaptations and activities that could be used by teachers to offer these learners the opportunity to experience success. / Inclusive Education / M. Ed. (Inklusiewe Onderwys)
46

The instructional leadership role of the principal in independent schools : towards 21st century classrooms

Pyle, Sandra Joanne 02 1900 (has links)
Students no longer respond to content-driven, teacher-centred learning. Literature reveals that changes in methodology and pedagogy of teachers needs to take place in order to keep education relevant and engaging. Classrooms where critical thinking, communication, creativity and collaboration are embraced are required in schools. The environment where these components are present can be referred to as 21st century classrooms. Establishing these locales require a leader who is able to create the vision for the changes that need to take place. One who will fashion a learning environment where teachers feel secure and have the confidence through teacher development to embark on and embrace a new arrangement in their classroom. The principal needs to embrace his/her instructional role in establishing these 21st century classrooms. This research project investigated precisely what the instructional role of the principal necessitates in aiding teachers to establish 21st century classrooms. A qualitative research design, embedded in the constructivist paradigm in the form of a hermeneutic study was chosen as research method. Using semi-structured interviews, the researcher attempted to find out how the principal of each school visited, viewed 21st century classrooms, as well as what skills and knowledge he/she required as the instructional leader in leading teachers to establish 21st century classrooms. The researcher used purposeful sampling to select the participants who would have the greatest insight into establishing 21st century classrooms at their school. Trustworthiness was ensured in the collection and interpretation of data. The researcher transcribed the collected data and it was later analysed. Once analysed, the data was interpreted and arranged under the research sub-questions. The findings established that each participant is quite knowledgeable concerning the attributes and characteristics of a 21st century classroom. Many of the principals played a strong instructional role in their school and displayed many of the characteristics and skills necessary to create an environment where teachers could competently bring 21st century skills and knowledge into their classrooms. In most of the schools visited, 21st century classrooms are well on their way to being established. It is evident that the theory of 21st century classrooms is far more prevalent in some of the schools visited than the practical application thereof. In some of the schools visited a whole philosophy of learning, which encases all the 21st century attributes has been implemented. Each school could be placed on a continuum, with no one school being at the same space in their journey to implement 21st century skills and knowledge into their teachers’ pedagogy. / Leerders reageer nie meer op inhoudgedrewe en/of onderwysgesentreerde onderrig nie. Literatuur toon dat veranderinge in onderwysmetodiek en pedagogie moet plaasvind ten einde onderwys relevant en interessant te hou. Klaskamers waarin kritiese denke, kommunikasie, kreatiwiteit en samewerking omhels word, is die nuwe maatstaf. Die omgewing waarin hierdie komponente teenwoordig is, word na verwys as die 21ste eeu klaskamers. Die stigting van 21ste eeu klaskamers vereis ʼn leier wat in staat is om ʼn visie te skep en dit na te volg. Een wat ʼn leeromgewing verseker waarin onderwysers veilig voel en selfvertroue opbou deur personeelontwikkeling. Sodoende word onderwysers bemagtig om die nuwe veranderinge in die klaskamer te omhels. Die skoolhoof speel ʼn sterk rol in die vestiging van hierdie 21ste eeu klaskamers en moet dus ʼn instruktiewe rol aanneem. Hierdie navorsingsprojek ondersoek wat presies hierdie instruktiewe rol van die skoolhoof behels in die ondersteuning van onderwysers om hul toe te rus vir 21ste eeu klaskamers. Hierdie navorsingsprojek is gebaseer op ʼn kwalitatiewe navorsingsontwerp, gegrond op die konstruktivistiese paradigma in die vorm van ʼn fenomenologiese studie. Deur gebruik te maak van semi-gestruktureerde onderhoude, het die navorser gepoog om uit te vind hoe die skoolhoof van elke skool wat besoek is, 21ste eeu klaskamers beskou en oor watter vaardighede en kennis ʼn skoolhoof as onderrigleier moet beskik om onderwysers in 21ste eeu klaskamers te vestig. Die navorser het van ʼn doelbewuste steekproef gebruik gemaak om geskikte kandidate te identifiseer wat kennis dra oor die vestiging van 21ste eeu klaskamers by hul eie skole. Betroubaarheid van die data is verseker deur die versameling en interpretasie daarvan. Die data is deur die navorser getranskribeer en later ontleed. Na analise is die data geïnterpreteer en dan in geskikte navorsings sub-vrae ingedeel. Die bevinding was dat elke kandidaat grondige kennis aangaande die eienskappe en kenmerke van 21ste eeu klaskamers het. Baie van die hoofde vervul ʼn sterk instruktiewe rol in hul skool en beskik oor die nodige eienskappe en vaardighede om ʼn omgewing te skep waarin onderwysers met bevoegdheid 21ste eeu vaardighede en kennis in hul klaskamers kan toepas. In meeste van die skole wat besoek is, is 21ste eeu klaskamers besig om pos te vat. Dit is ook duidelik dat die teorie van 21ste eeu klaskamers baie meer op die voorgrond is by sommige van die skole wat besoek is, as wat die praktiese toepassing daarvan is. In sommige van die skole wat besoek is, is ʼn leerfilosofie wat alle 21ste eeu kenmerke omvat geïmplementeer. Daar is ʼn kontinuum waarop elke skool geplaas kan word wat aandui dat nie een skool op dieselfde vlak in hul implementering van 21ste eeu vaardighede en kennis in hul onderwyspedagogie is nie. / Educational Leadership and Management / M. Ed. (Education Management)
47

Curriculum and practice to develop critical thinking competencies in first-year students / Kurrikulum en praktyk om kritiese denke in eerstjaarstudente te ontwikkel / Ukusebenzisa ikhayityhulam ngenjongo yokuphuhlisa ukucinga nzulu kubafundi bonyaka wokuqala

Goode, Heather Ann 23 October 2020 (has links)
Abstract in English, Afrikaans and Xhosa / Critical thinking competencies are not only seen as crucial for success in higher education, but also for future personal and workplace success. These competencies are commonly cited as a graduate attribute or goal of higher education, and resulting research has tended to focus on exploring and measuring the development of critical thinking competencies in students within higher education. However, few researchers have explored the curriculum and practice of academic staff within higher education in relation to their influence on developing critical thinking competencies in students, or how they theorise about the development of these competencies as part of their professional practice. Within the South African context, there is a perception of a decline in the development of critical thinking competencies within the secondary school system. This has informed policy imperatives to improve access and success in South African higher education through additional support for students, as well as through research into the first-year experience. Within a constructivist paradigm, and adopting a qualitative approach, this study takes the first year of higher education as its context in order to explore the curriculum, assessment, pedagogical and andragogical practices of academic staff designed to develop critical thinking competencies in first-year students. The aim is to explore how academic staff construct their theory and practice in order to contribute to the Scholarship of Teaching and Learning in South African Higher Education. Phenomenological case study research methods, which draw on data collection through semi-structured interviews and document analysis, enabled a better understanding of the lived experience of academic staff within private higher education. Academic staff, as research participants, were able to describe deliberate actions taken in their teaching practices to facilitate the development and assessment of critical thinking competencies. The findings revealed that academic staff – while having no coherent, well-articulated construction of critical thinking competencies – feel that such competencies are essential for academic and future life success. This not only affirmed previous research reviewed, but aligned to the inclusion of explicit and implicit references to critical thinking competencies found in the curriculum and assessment documents. Recommendations for professional development responded specifically to these findings. / Kritiese denkvaardighede word nie net as wesentlik vir sukses in hoër onderwys beskou nie, maar ook vir toekomstige sukses, op persoonlike vlak en in die werkplek. Hierdie bevoegdhede word algemeen aanvaar as dié van ‘n gegradueerde of as oogmerk in hoër onderwys. Gevolglik was ondersoeke geneig om te fokus op die verkenning en meting van die ontwikkeling van kritiekedenkbevoegdhede by studente binne die hoër onderwys. Min navorsers het egter die kurrikulum en praktyk van akademiese personeel binne die hoër onderwys met betrekking tot hul invloed op die ontwikkeling van kritiekedenkbevoegdhede in studente verken nie, of hoe hulle teoretiseer oor die ontwikkeling van hierdie bevoegdhede as deel van hul professionele praktyk. Binne die Suid-Afrikaanse konteks is die persepsie dat die ontwikkeling van kritiekedenkbevoegdhede binne die sekondêreskoolstelsel afneem. Dit het bygedra tot beleidsimperatiewe om toegang en sukses in die Suid-Afrikaanse hoër onderwys te verbeter deur bykomende ondersteuning aan studente te gee, asook deur die eerstejaarervaring te ondersoek. Binne ‘n konstruktivistiese paradigma, en deur gebruik te maak van ‘n kwalitatiewe benadering, neem hierdie studie die eerste jaar van hoër onderwys as konteks ten einde die kurrikulum, assessering, pedagogiese en andragogiese praktyke van akademiese personeel wat ontwerp is om kritiekedenkbevoegdhede by eerstejaarstudente te verken. Die doel is om na te volg hoe akademiese personeel hul teorie en praktyk saamstel ten einde by te dra tot die Kundigheid in Onderrig en Leer in Suid-Afrika se Hoër Onderwys. Fenomenologiese gevallestudienavorsingsmetodes wat steun op die inwin van data deur middel van semigestruktureerde onderhoude en dokumentontleding, het gelei tot beter begrip van die geleefde ervaring van akademiese personeel binne privaat hoër onderwys. Akademiese personeel, as navorsingsgenote, kon optrede beskryf wat doelbewus in hul onderrigpraktyke geneem word om die ontwikkeling en assessering van kritiekedenkbevoegdhede te fasiliteer. Die bevindinge het getoon dat akademiese personeel – sonder koherente, goed geartikuleerde konstruksie van kritiekedenkbevoegdhede – voel dat sulke vaardighede wesentlik is vir akademiese en toekomstige sukses in die lewe. Dit het nie net vorige navorsing bevestig nie, maar gestrook met die insluiting van eksplisiete en implisiete verwysings na kritiekedenkbevoegdhede binne die kurrikulum- en assesseringsdokumente. Aanbevelings vir professionele ontwikkeling het spesifiek op hierdie bevindinge reageer. / Ubuchule bokucinga nzulu abubonwa kuphela njengecebo elibalulekileyo lokuphumelela kwimfundo ephakamileyo, bukwabonwa njengecebo lokuphumelela komntu kwizinto zakhe nakwindawo axelenga kuyo. Obu buchule bukholisa ukuchazwa njengenjongo yemfundo ephakamileyo, kwaye uphando lweziphumo luthande ukugxininisa ekuqwalaseleni nasekulinganiseleni ukuphuhliseka kwezakhono zokucinga nzulu kubafundi bemfundo ephakamileyo. Noxa kunjalo, bambalwa abaphandi bolwazi abakhe baqwalasela ukusetyenziswa kwekharityhulam ngabahlohli bemfundo ephakamileyo malunga nefuthe ekuphuhliseni izakhono zokucinga nzulu kubafundi, okanye iingcingane zophuhliso lokuphuhliseka kwezi zakhono njengenxalenye yomsebenzi wabo. Kwimeko yoMzantsi Afrika kukho imbono yokuba ziyaphelelwa izakhono zokucinga nzulu kwinkqubo yemfundo yezikolo zeesekondari. Oku kukhokelele ekusekeni iinkqubo zempumelelo kwimfundo ephakamileyo ngokunika inkxaso eyongezelelekileyo kubafundi, nangokuphanda ngamava abafundi abakunyaka wokuqala. Ngokujonga kwinkalo ethi imfundo yinkqubo yokusebenza, nangokusebenzisa indlela yophando lomgangatho, esi sifundo sithatha unyaka wokuqala wemfundo ephakamileyo njengemeko nendawo yokuqwalasela ukusetyenziswa kwekharityhulam, uhlolo, ukufundiswa kolutsha nasebekhulile ngabahlohli ekuphuhliseni izakhono zokucinga nzulu kubafundi bonyaka wokuqala. Injongo kukuqwalasela ukuba abahlohli bayiqulunqa njani ingcingane nokusebenza ukuze kuncediswe kubungcali bokufundisa nokufunda kwimfundo ephakamileyo yoMzantsi Afrika. Iindlela zophando zeemeko ezithile, ezifumana iinkcukacha zolwazi ngokuqhuba udliwano ndlebe oluphantse lwangqongqo, nangokuphengulula imibhalo, kwanceda ukuba kuqondakale ngcono amava abahlohli bemfundo ephakamileyo yabucala. Abahlohli abangabathathi nxaxheba kuphando baye bakwazi ukuchaza izenzo ezingqalileyo ezenzelwe ukuphuhlisa nokuhlola izakhono zokucinga nzulu. Okufunyanisiweyo kwadulisa ukuba abahlohli – lo gama bengenasakhelo sibambekayo nesinokuchazwa gca sezakhono zokucinga nzulu – bayaqonda ukuba ezi zakhono zingundoqo kwimpumelelo kwezemfundo nakubomi obuzayo. Oku akwanelanga nje ukungqina okuvezwe luphando lwangaphambili, koko kongeze kosele kuthethwa ngqo okanye mayana, kwimibhalo yekharityhulam nohlolo, malunga nezakhono zokucinga nzulu. Iingcebiso zophuhliso zisabele ngqo koko kufunyanisiweyo. / Curriculum and Instructional Studies / D. Phil.(Education in the subject Curriculum Studies)
48

Exploring challenges of everyday English language words in learning physical sciences in Gauteng-East townships secondary schools

Sithole, Zamani Lawrance 02 1900 (has links)
This study, which explores the challenges of everyday English language words in learning physical sciences in Gauteng-East townships secondary schools highlights the difficulties that learners encounter in learning and developing scientific concepts and vocabulary. The study was conducted in four township secondary schools. A questionnaire consisting of 25 multiple choice items, as well as a semi-structured interview were used to collect data for this study. Descriptive statistics was used to analyse quantitative data while qualitative protocol was used to analyse qualitative data. The overall percentage mean scores of correct responses in the questionnaire for schools W, X, Y and Z were 47.2%, 56.9%, 55.2% and 57.2% respectively, which indicated that participants in the study have limited knowledge of everyday English words, when used in a science context. There was no significant gender discrepancy in terms of performance. In-depth analysis of the results revealed that the underlying difficulties were as a result of participants’ relative levels of proficiency in the English language, lack of precision in the use of this language, misreading, and confusion in terms of the use of words. Furthermore, the results were consistent with earlier findings from other countries as reported by various authors. The findings will contribute to knowledge about effective classroom instruction and teacher education from the perspective of language in science. / Kulolu cwaningo, kuhlolwa izinselelo zokusebenzisa amagama asetshenziswa nsuku zonke welimi lwesiNgisi ekufundeni iSayensi ezikoleni zezinga lesibili, emalokishini wabantu abaNsundu empumalanga neGauteng. Kuvezwa ubunzima obuhlangabezana nezingane zesikole ekufundeni nokuthuthukisa umqondo weSayensi nesilulumagama. Uphenyo lwenziwe ezikoleni ezine zasemalokishini. Imibuzo yayiquketwe izinhla ezingamashumi amabili nanhlanu lapho obuzwayo ezikhethela impendulo ekuyiyo, kanye nesinga nhlolokhono yasetshenziwa ukuthola ulwazi oluningi mayelana nalolu phenyo. Izibalo ezichazayo zisetshenziswe ukuhlola ubuningi, kanye nobuqotho kulandelwa umgudu wocwaningo wolwazi olutholakele. Kuvelile emva kophenyo ukuthi izimpendulo ezishaye emhlolweni ngokwamaphesenti kuzikole W,X.Y kanye no Z ngu 47%, 56,9%, 55.2%, kanye 57.2% ngokulandelana kwazo. Lokhu kubonisa ukuthi, abantwana banolwazi oluncane kakhulu ekusebenziseni amagama wesiNgisi asentsheziswa nsukuzonke ukufunda iSayensi. Kubuye kwatholakala futhi nokuthi awukho umehluko ohlukanisa ngobulili babafundi ophawulekayo ngokusebenza kwamagama esiNgisi. Kuphinde kuvele futhi ngokuhlaziya okunzulu, ukuthi kukhona ukwentuleka kwekhono elimini lesiNgisi, nokuthi abafundi abakwazi ukusebenzisa amagama ngendlela eqondile, babuye bafunde ekungeyikho, kanye nokudideka uma besebenzisa amagama. Okunye futhi okuvelayo, yikuthi lemiphumela ihambisana ncamashi neminye imiphumela evela kwamanye amazwe njengoba kubikwe abalobi abahlukene. Lokhu okuvelayo kuzosiza ukulungisa ukufunda kanye nokuqeqesha othisha, mayelana nukufundisa iSayensi ngolwimi lwesiNgisi. / Hierdie studie, wat die uitdagings van alledaagse Engelstalige woorde in die leer van Fisiese Wetenskappe in sekondêre skole in informele woonbuurte in Gauteng-Oos verken, beklemtoon die uitdagings wat leerders teëkom in die leer en ontwikkeling van wetenskaplike begrippe en taalgebruik. Die studie is uitgevoer in vier sekondêre skole in informele woonbuurte. ‘n Vraelys bestaande uit 25 veelvuldige-keuse items, tesame met ‘n gedeeltelike-gestruktueerde onderhoudskedule, is gebruik om data in te versamel vir hierdie studie. Beskrywende statistiek is gebruik om kwantitatiewe data te ontleed, terwyl kwalitatiewe protokol aangewend is om kwalitatiewe data te ontleed. Die algehele persentasie gemiddeldes van korrekte response op die vraelys vir skole W, X, Y en Z was 47.2%, 56.9%, 55.2% en 57.2% onderskeidelik, wat aangedui het dat die deelnemers aan die studie beperkte kennis gehad het van alledaagse Engelstalige woorde om in ‘n wetenskaplike konteks te gebruik. Geen noemenswaardige geslagsongelykheid in terme van prestasie is bevind nie. Indiepte ontleding van die bevindinge toon dat die onderliggende uitdagings die resultaat van deelnemers se relatiewe vlakke van taalvaardigheid in Engels, ‘n gebrek aan presiesie in die gebruik van die taal, gebrekkige leesvaardigheid en verwarring rondom die gebruik van woorde weerspiëel. Die resultate was verder in lyn met vroeëre bevindinge van ander lande, soos deur verskeie outeurs gerapporteer. Die bevindinge sal bydra tot kennis rondom effektiewe klasonderrig en onderwysersopleiding uit die oogpunt van wetenskaplike taalgebruik. / Science and Technology Education / M. Ed. (Natural Science Education)
49

Kurrikulumdifferensiasie in die vak Wiskunde Graad R vir leerders met erge intellektuele gestremdheid in inklusiewe Wes-Kaapse spesiale skole / Curriculum differentiation in the subject Mathematics Grade R for learners with severe intellectual impairment in inclusive special schools in the Western Cape

Botha, Zelda 09 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In hierdie studie het die navorser die probleem van kurrikulumdifferensiasie vir Wiskunde Graad R aangespreek, sodat leerders met erge intellektuele gestremdheid ook sukses in Wiskunde Graad R kan ervaar. Die primêre vraag wat aangespreek is, is hoe die vereiste begrippe en vaardighede van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV), vir Wiskunde Graad R aangepas kan word vir leerders met erge intellektuele gestremdheid. Die belangrikheid van die studie lê in die verskil wat differensiasie kan maak aan 'n leerder se geleentheid om sukses te ervaar volgens sy vermoë. Die doel hiervan is om leerkragte wat leerders met erge intellektuele gestremdheid onderrig, te bemagtig. Dit word gedoen deur aanpassings en aktiwiteite voor te stel wat tot voordeel van hierdie leerders in hul onderrigprogram geïmplementeer kan word. Dit sal daartoe bydra dat hierdie leerders die vereistes wat in die kurrikulum gestel word, in ’n beperkte mate kan bereik. Die navorsing is onderneem vanuit 'n inklusiewe perspektief aan die hand van 'n literatuurstudie en kwalitatiewe navorsing (gevalle-studie) wat semi-gestruktureerde onderhoude ingesluit het. Die resultate toon dat differensiasie wel moontlik is en dat daar verskeie aanpassings en aktiwiteite is wat leerkragte kan gebruik om hierdie leerders die geleentheid te bied om sukses te kan ervaar. / In this study the researcher addressed the challenges of curriculum differentiation for Mathematics Grade R to ensure that learners with severe intellectual disability may experience success. The primary question addressed was the manner in which the concepts and skills requirements of the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS), for Mathematics Grade R can be adjusted to suit the needs of learners with severe intellectual impairment. The importance of this study lies in the significant impact that differentiation can make in providing the opportunity for a learner to experience success according to his abilities. The purpose of this study was to empower teachers of learners with severe intellectual disability with the necessary knowledge, enabling them to successfully implement adaptations. This would allow the learners to achieve the requirements of the proposed curriculum, to a limited extent. Qualitative (case study) research was conducted from an inclusive perspective using a literature review and semi-structured interviews. The results showed that differentiation is possible and that there are several adaptations and activities that could be used by teachers to offer these learners the opportunity to experience success. / Inclusive Education / M. Ed. (Inklusiewe Onderwys)

Page generated in 0.0466 seconds