• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 1
  • Tagged with
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Onomastiese studie van skoolname by Afrikaansmediumskole

Marx, Isabella Elizabeth 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In hierdie verhandeling word skoolname as onderafdeling van die Onomastiek behandel. Die gee van skoolname is 'n amptelike aangeleentheid en daarom is die beleid onderliggend aan die handeling onder die loep geneem. Beleid bepaal die ortografiese aard van skoolname en die manifestasie daarvan is sosiolinguisties van belang. Skoolname, wat onder eiename ressorteer, is hoofsaaklik oor 'n semantiese en sosiolinguistiese boeg gegooi, daarom word terme soos verwysing, konvensie en agtergrondbeskrywing aan die hand van veral die teoriee van Devitt, Strawson en Kripke beskryf. Van Langendonck le veral klem op die pragmatiese aard van die eienaam en daarom vorm sy teorie, die hetekenisparadoks van die eienaam, 'n belangrike uitgangspunt by die konsepsuele en pragmatiese aard van skoolname. Die gee van name is In suiwer menslike handeling wat selde ooit ongemotiveer geskied. Die ontstaansmotiewe wat skoolnaamgewing ten grondslag le, word bespreek aan die hand van die verskillende kategoriee. Botsende sosiale faktore soos veral teweeggebring deur kulturele diversiteit beinvloed naamgewing en daarom verander name. Die faktore onderliggend aan naamsverandering word uitgelig en bespreek. Die moontlikheid om ten spyte van 'n multikulturele en multilinguistiese samelewing tog 'n nasionale identiteit te vertoon, word ten slotte ondersoek en bespreek. / In this dissertation, names of schools as a subdivision of Onomastics are dealt with. School names are researched mainly under the cloak of Semantics and Socio-linguistics. Therefore, terms like reference, convention and a backing of descriptions are referred to according to the theories of Devitt, Strawson and Kripke. Van Langendonck specifically emphasises the pragmatic nature of proper nouns in his theory the paradox of the meaning of proper nouns which is an important point of departure in the conceptual and pragmatic nature of the names of schools. The underlying motives in respect of school naming are categorized and discussed according to the motives of origin. Conflicting social factors play an important role in the naming of schools and therefore names also change. These changes are accentuated and discussed. The possibility for a country to reflect a national identity in spite of a multicultural and multilingual society, is explored and discussed. / Afrikaans & Theory of Literature / M.A. (Afrikaans)
2

Onomastiese studie van skoolname by Afrikaansmediumskole

Marx, Isabella Elizabeth 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In hierdie verhandeling word skoolname as onderafdeling van die Onomastiek behandel. Die gee van skoolname is 'n amptelike aangeleentheid en daarom is die beleid onderliggend aan die handeling onder die loep geneem. Beleid bepaal die ortografiese aard van skoolname en die manifestasie daarvan is sosiolinguisties van belang. Skoolname, wat onder eiename ressorteer, is hoofsaaklik oor 'n semantiese en sosiolinguistiese boeg gegooi, daarom word terme soos verwysing, konvensie en agtergrondbeskrywing aan die hand van veral die teoriee van Devitt, Strawson en Kripke beskryf. Van Langendonck le veral klem op die pragmatiese aard van die eienaam en daarom vorm sy teorie, die hetekenisparadoks van die eienaam, 'n belangrike uitgangspunt by die konsepsuele en pragmatiese aard van skoolname. Die gee van name is In suiwer menslike handeling wat selde ooit ongemotiveer geskied. Die ontstaansmotiewe wat skoolnaamgewing ten grondslag le, word bespreek aan die hand van die verskillende kategoriee. Botsende sosiale faktore soos veral teweeggebring deur kulturele diversiteit beinvloed naamgewing en daarom verander name. Die faktore onderliggend aan naamsverandering word uitgelig en bespreek. Die moontlikheid om ten spyte van 'n multikulturele en multilinguistiese samelewing tog 'n nasionale identiteit te vertoon, word ten slotte ondersoek en bespreek. / In this dissertation, names of schools as a subdivision of Onomastics are dealt with. School names are researched mainly under the cloak of Semantics and Socio-linguistics. Therefore, terms like reference, convention and a backing of descriptions are referred to according to the theories of Devitt, Strawson and Kripke. Van Langendonck specifically emphasises the pragmatic nature of proper nouns in his theory the paradox of the meaning of proper nouns which is an important point of departure in the conceptual and pragmatic nature of the names of schools. The underlying motives in respect of school naming are categorized and discussed according to the motives of origin. Conflicting social factors play an important role in the naming of schools and therefore names also change. These changes are accentuated and discussed. The possibility for a country to reflect a national identity in spite of a multicultural and multilingual society, is explored and discussed. / Afrikaans and Theory of Literature / M.A. (Afrikaans)
3

En studie i elevmotivation genom självreglerande lärande som metod för inlärning i moderna språk / A study on Learner Motivation by means of Learner Autonomy as Studying Technique in Modern Language Learning

Gehrke, Karina Wiebke January 2022 (has links)
Onödiga språkvalsbyten i moderna språk kan anses vara resultat av motivationsbrist kopplat till intrycket att glädje i språkvalsstudier inte leder till gymnasiebehörighet.  Denna studie ämnar undersöka och fördjupa kunskap om   a) samband mellan självreglering och elevmotivation, samt b) samband mellan glädje och motivation.   Hattie och Zierer (2019) konstaterar att mer självreglering leder till ökad elevmotivation. För att pröva om denna slutsats kan verifieras, genomfördes en empirisk studie med lärarintervjuer som besvarade följande fråga: Vad anser lärare är en bra återkoppling till eleverna? För att kunna nå en slutsats i frågan om samband mellan självreglering och elevmotivation etablerades först en definition av begreppet självreglering. I detta syfte användes en teori som står för uppsatsens analytiska ramverk. Ramverket baseras på författare som arbetar i linje med Richard M. Ryans och Edward L. Decis Self-Determination Theory (SDT). Då slutsatsen att mer självreglerande lärande leder till ökad elevmotivation inte kunde verifieras i min empiriska studie, genomfördes en noggrann litteraturstudie. Utifrån denna kunde jag sedan göra en analys av mina frågeställningar med anslutande diskussion. Resultatet antyder att lärare bör fokusera på elevmotivationens kvalitet, med den prototypiska  intrinsiska motivationen som mål, för att kunna motverka motivationsbristen i skolan. I detta forskningsarbete kom jag dessutom fram till slutsatsen att en högre motivation i allra högsta grad kan leda till ett mer effektivt lärande i allmänhet.     Nyckelord: effektivt lärande, elevmotivation, intrinsisk motivation, motivationsbrist, Self-Determination Theory, självreglering, återkoppling

Page generated in 0.0795 seconds