Spelling suggestions: "subject:"south africa - distory"" "subject:"south africa - 1ristory""
531 |
South African political prison-literature between 1948 and 1990 : the prisoner as writer and political commentatorBooth-Yudelman, Gillian Carol, Yudelman, Gillian Carol Booth- 11 1900 (has links)
This thesis examines works written about imprisonment by
four South African political prison writers who were incarcerated
for political reasons. My Introduction focuses on current
research and literature available on the subject of political
prison-writing and it justifies the study to be undertaken.
Chapter One examines the National Party's policy pertaining to
the holding of political prisoners and discusses the work of
Michel Foucault on the subject of imprisonment as well as the
connection he makes between knowledge and power. This chapter
also considers the factors that motivate a prisoner to write.
Bearing in mind Foucault's findings, Chapters Two to Five
undertake detailed studies of La Guma's The Stone Country, Dennis
Brutus's Letters to Martha, Hugh Lewin's Bandiet and Breyten
Breytenbach's The True Confessions of an Albino Terrorist,
respectively. Particular emphasis is placed on the reaction of
these writers against a repressive government. In addition,
Chapters Two to Five reflect on the way in which imprisonment
affected them from a psychological point of view, and on the
manner in which they were, paradoxically, empowered by their
prison experience. Chapters Four and Five also consider capital
punishment and Lewin and Breytenbach's response to living in a
hanging jail. I contemplate briefly the works of Frantz Fanon in
the conclusion in order to elaborate on the reasons for the
failure of the system of apartheid and the policy of political
imprisonment and to reinforce my argument. / English Studies / D. Litt. et Phil. (English)
|
532 |
Verpolitisering van die onderwys : 'n histories-opvoedkundige ondersoek en evaluering / The politicizing of education : a historical educational research and evaluationNiit, Henry Edgar 01 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / In hierdie proefskrif word die verband wat daar tussen
politiek en onderwys bestaan vanuit 'n histories-pedagogiese
oogpunt belig sodat daar tot grondige gevolgtrekkings gekom
kan word ten opsigte van die onderwysbedeling in Suid-Afrika.
Daar word aangedui dat politiek en onderwys vanaf die
vroegste tye 'n vervlegting toon. Onderwys en politiek is
mede-afhanklik van mekaar en het ook sekere verwagtings van
mekaar. Onderwys en politiek is menslike skeppinge en as
sodanig moet dit mekaar beYnvloed.
In Suid-Afrika bet die onderwys vir n geruime tyd 'n krisis
beleef. Sekere bevolkingsgroepe was nie tevrede met die
onderwys wat bulle ontvang bet nie, terwyl ~n ander groep die
onderwys doelbewus gemanipuleer bet tot voordeel van homself.
Die gevolg hiervan was dat die onderwys in Suid-Afrika
ernstig verpolitiseerd geraak bet en sodoende die onderwys
nadelig beYnvloed bet.
Om die Heropbou- en ontwikkelingsprogram van die suidAfrikaanse
regering te laat slaag, is dit noodsaaklik dat
daar 'n gesonde wisselwerking tussen die politiek en onderwys
moet wees. Alle groepe behoort inspraak in die
onderwysbelange te he en waar moontlik moet die kultuur van
die betrokke groep in die onderwys eerbiedig word. Dit is egter noodsaaklik om te besef dat alle groepe deel vorm van
'n verenigde Suid-Afrika en dat die kinders onderrig moet
word om tot hulle volle potensiaal te ontwikkel en tot
voordeel van die staat. Die staat moet ook toesien dat
onderwys ongehinderd aan al sy burgers verskaf word sonder
dat party politieke belange op die voorgrond tree. / In this study the relationship that exists between education
and politics is highlighted from a historical-pedagogical
point of view, so that conclusions can be made regarding a
future educational system for South Africa.
It has been shown that politics and education are closely
linked. Education and politics are dependant on one another
and have certain expectations of one another. Education and
politics are created by man and as such must influence each
other.
Education in South Africa has for some time been in a crisis.
Some population groups were not satisfied with the education
they received, while another group manipulated education to
its own advantage. The consequence of this was that education
in South Africa became politicised. This has had a negative
effect on education.
For the Redevelopment Program to succeed it is necessary that
there is a balance between politics and education in South
Africa. Each population group must have a say in its own
affairs and, where possible, each group's culture must be
respected. It is, however, necessary to realize that all the
population groups are part of a united South Africa and that
all the children must be educated to the best of their abilities and to the advantage of the state. The state,
however, must ensure that education can take place without
hindrance to all its people and that no political party may
use education to its own benefit. / Educational Studies / D.Ed. (History of Education)
|
533 |
Die rol van die vrou in die westerse musiekgeskiedenis van Suid-Afrika, 1652-1952Van Helsdingen, Lentelie 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Hierdie studie handel oor die rol wat vroue in die Westerse musiekgeskiedenis van SuidAfrika
vanaf 1652 tot 1952 gespeel bet. Vroue se bydraes en die belangrikheid daarvan
word dus op haas elke denkbare gebied van die musiekmilieu gedurende die ontstaan
en ontwikkeling van elke belanghebbende Westerse gemeenskap ondersoek.
Hoofstukke een tot vyf konsentreer op die rol wat vroue as professione1e en amateur
musikante binne die volgende streke sou vervul: Wes-Kaap, Natal, Vrystaat, Transvaal
en Oos-Kaap. Hul posisies as uitvoerende kunstenaars, opvoedkundiges, beskermvroue,
orkeslede, dirigente, komponiste, asook as stigters en lede van musiekverenigings word
bestudeer.
Hoofstuk ses stel 'n algemene beeld van die identiteit en werksaamhede van vrouemusici
in die Suid-Afrikaanse musiekgeskiedenis daar. Daar word gekyk na die belangrikheid
van hul bydraes en gevolglik blyk duidelik dat hul betekenis nie na waarde geskat word
nie. Ten slotte word gepoog om vas te stel wat ten grondslag van hierdie ,verskynsel le. / This study deals with women musicians in the history of Western music in South Africa
from 1652 to 1952. Their contributions within the origin and development of every major
Western society are traced.
Chapters one to five highlight women's roles as professional and amateur musicians in
the following regions: Western Cape, Natal, Free State, Transvaal and Eastern Cape.
Their posistions as performing artists, educators, patrons, orchestral players, conductors,
composers, as well as fo'unders and members of musical societies are discussed.
Chapter six recreates a general image of the identity and activity of South African
women musicians. It becomes evident that their contributions are entirely
underestimated. Finally the study seeks to place this misconception into proper
perspective. / Art History, Visual Arts & Musicology / M. Mus.
|
534 |
Afrikanisering en universiteitsonderwys : 'n histories-opvoedkundige deurskouing en evalueringCoetzee, Susanna Abigaêl 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Afrikanisering en universiteitsonderwys: 'n histories-opvoedkundige deurskouing en
evaluering
In hierdie studie is 'n beskrywing van en verklaring vir die ontstaan, ontwikkeling en betekenis van die
begrip afrikanisering gegee. Daar is bevind dat die begrip afrikanisering 'n emosiebelaaide en polities
sensitiewe begrip is wat saam met verbandhoudende begrippe soos Afrika-persoonlikheid, Negritude,
Afrosentrisme, Ethiopianisme, lokalisering en swartbewussyn 'n ge"integreerde deel vorm van die strewe
om nie net politieke onafhanklikheid vir Afrika-kolonies en Afrikane te verkry en te handhaaf nie, maar
om hierdie onafhanklikheid ook op sosio-ekonomiese en kulturele gebiede te verseker. Die standpunte
van verskeie pleitbesorgers van afrikanisering is ontleed en na aanleiding daarvan is 'n vergelyking
tussen vroeere afrikaniseringspogings in Brits Wes-Afrika en die in Suid-Afrika getref. Nadat 'n aantal
implikasies van afrikanisering vir Suid-Afrikaanse universiteite aangedui is, is enkele toekomsperspektiewe
rakende die afrikanisering van universiteite in Suid-Afrika geformuleer. / Africanisation and university education: an historical-educational explication and evaluation
In this study a description of and explanation for the origin, development and meaning of the concept africanisation is given. It can be concluded that the concept africanisation is emotive and politically
sensitive and together with related concepts such as African personality, Negritude, Afrocentrism, Ethiopianism, localisation and Black consciousness it forms an integrated part of the aspiration not only to gain and maintain political independence for African colonies and Africans, but also to secure this identity in the socio-economic and cultural fields. The views of various advocates/proponents of africanisation were analysed and based on this analysis a comparison between the earlier africanisation attempts in British West Africa and those in South Africa was drawn. After some implications of
africanisation for South African universities were indicated, a number of future perspectives with regard to the africanisation of universities in South Africa were formulated. / Educational Studies / D. Ed. (Historiese Opvoedkunde)
|
535 |
Schoemansdal : 'n Voortrekkergrensdorp, 1848-1868 / Schoemansdal : a Voortrekker border town, 1848-1868De Waal, Jochemus Johannes 02 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Op 3 Mei 1848 het 'n aantll blanke nedersetters van Ohrigstad in Soutpansberg aangekom; 'n
pioniersdorp, onder Ieiding van Hendrik Potgieter, is gestig en primitiewe huise is opgerig. In
1855 het Stephanus Schoeman die Ieiding oorgeneem en die dorp na homself vemoem. Die
plaaslike owerheid het bestaan uit die kommandant-generaal, 'n landdros met heemrade en ander
regeringsamptenare sowel as dorpsbeamptes.
Tropiese koorssiektes het soms epidemiese afmetings aangcneem en talle mense het gesterf
soos die kerkhof met sy rye grafte getuig. Die nedersetters, gehard deur hul swerwersbestaan,
het die siektes en ontberings verduur.
Vir 16 van die 19 jaar was daar nie 'n vaste predikant nie tot ds N J van Wannelo in 1864 hom
in Schoemansdal gevestig het Hy het hom beywer vir die ophefftng van die inwoners op
geestelike en onderwysgebied. Die mense was konserwatief en meestal ongeletterd. Hulle was
bedagsaam, maar daar was ook ongure en opstandige persone. Hulle klere was eenvoudig en
meestal tuisgemaak, en hulle het graag sosiaal verkeer.
V erskeie beroepe is beoefen: houtsaery was betalend en hout was oorvloedig; jag was die
winsgewendste, want wild en olifante was volop en jagprodukte, veral ivoor waarvan tonne
verhandel is, het goeie markpryse behaal.
Die swartes wat reeds in die gebied gewoon het, het die blankes met wanttoue bejeen. Blankes
het hulle gevestig, grond toegeeien en onbeperk gejag, terwyl die swartes vir hulle moes werk
en belasting betaal. Ongehoorsame swart hoofmanne is aangeval, vee is gebuit en vrouens en
veral kinders is weggevoer as inboekelinge. Dit het tot openlike vyandelikhede gelei.
Veldtogte is gevoer, maar die blankes kon die swartes, weens hulle oninneembare vestings, nie
onderwerp nie. Die swartes het gewere op onwettige wyse bekom. Die handel het begin kwyn,
smouse en handelaars het weggebly en die inwoners het verann en onder mekaar getwis. Die
blankes het in die skans in Schoemansdal saamgetrek en Paul Kruger is met 400 man deur die
Transvaalse regering gestuur om die Venda te onderwerp. Die poging het misluk en op 15
Julie 1867 is Schoemansdal ontruim. Enkele maande later is 'n poging deur Schoeman aangewend
om die dorp te herwin, maar ook dit was onsuksesvol.
Schoemansdal sou nooit weer herbou word nie en was die eerste vesting wat die blankes aan
die swart meerdetheid sou oorgee. / May 1848 a number of white settlers from Ohrigstad arrived in the Soutpansberg. Under the
leadership of Hendrik Potgieter, a pioneer town was developed. In 1855 Stephan us Schoeman
replanned and renamed the town. The local government consisted of the commandantgeneral,
a landdrost, heemrade, government officials and town officers.
The region was unhealthy and fever stricken. Numerous graves in the graveyard are the tragic
signs of many deaths. However, hardy Trekkers, endured the sickness and hardships.
For 16 years there was no minister until, in 1864, the Rev Van Warmelo settled in Schoemansdal
and worked zealously for the spiritual and educational upliftment of the inhabitants.
Most people were conservative and illiterate. Their clothes were plain and usually home-made,
and they were very sociable.
There were different occupations. Woodcutters were well paid and wood was abundant.
Hunting was lucrative because there were plenty of wild animals and elephant, and hunting
products, especially ivory, had good market value.
Black communities, which already inhabited the area, distrusted the whites. The whites settled,
annexed the land and hunted wherever they wanted, while the blacks were compelled to work
and pay taxes. Military campaigns were undertaken against headmen who were regarded as
disobedient, livestock was seized, women, and children, were abducted under the indenture
system. All this caused open hostility.
Campaigns were launched against the blacks but they could not be subjected because of the
mountainous terrain. The blacks obtained weapons illegally. Trade deteriorated and the
whites became poorer and started to quarrel amongst themselves. The white inhabitants
moved into the fort and Paul Kruger was sent by the Transvaal government with 400 men to
force the Venda into submission. The attempt failed and on 15 July 1867 the town was
evacuated. Schoeman, with a small army, also made an unsuccessful attempt. Schoemansdal
would never be rebuilt and was the first white settlement to surrender to black majority. / History / D.Litt. et Phil. (Geskiedenis)
|
536 |
Implementering van die Transvaalse onderwysdepartement se senior primêre klasmusieksillabus vanaf 1978 tot 1992 / The implementation of the Transvaal education department's senior primary class music syllabus from 1978 to 1992Kok, Cornelia 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Summaries in Afrikaans and English / The supposition exists that the Transvaal Education Department's Senior Primary Class Music syllabus is not being implemented in all aspects and that this is connected to teacher training. An empirical investigation was launched using three questionnaires and a classroom field study. Two questionnaires, completed by Class Music teachers, were used to assess to what extent the school syllabus was being followed. Teachers also had to provide information about their training in Class Music teaching.
The third questionnaire offered a structured interview with school principals. The actualisation of Class Music, extra curricular music activities, the role of the teacher and teacher training were examined. Lessons for standard two pupils at twenty schools, were presented for an in-depth investigation. The results were tabulated, summarised in bar graphs and interpretations rendered. According to the
findings, recommendations with regard to curriculum, the implementation of the syllabus, and tertiary Class Music training were made. / Daar is vermoed dat die seniorprimere Klasmusieksillabus van die Transvaalse Onderwysdepartement gedeeltelik gelmplementeer word en dat df t verband hou met onderwysersopleiding. In die lig hiervan is 'n empiriese ondersoek geloods deur middel van drie vraelyste en deur veldwerk. In die twee vraelyste wat deur Klasmusiekonderwysers voltooi is, is nagevors in watter mate die
skoolsillabus gelmplementeer word. Verder het die onderwysers hulle Klasmusiekopleiding in hierdie verband aangetoon.
Die derde vraelys vorm die raamwerk vir 'n gestruktureerde onderhoud met skoolhoofde. Die realisering van Klasmusiek, buite-kurrikulere musiekaktiwiteit en die rol van die onderwyser en
onderwysopleiding is nagegaan. In 'n diepte-ondersoek is lesse by twintig skole vir standerdtweeleerlinge aangebied.
Die resultate word in tabelle uiteengesit en in staafdiagramme saamgevat, terwyl waarnemings weergegee word. Op grondhiervan word aanbevelings gemaak oor kurrikulering, sillabusimplementering
en tersiere Klasmusiekopleiding. / Art History, Visual Arts & Musicology / M.Mus
|
537 |
Relevansie van kultuurgebonde onderwys vir die verwesenliking van behoorlike volwassewording : 'n studie in tydsperspektiefLiebenberg, Barend Frederik 11 1900 (has links)
Summaries in English and Afrikaans / In die verlede het matrikulante van Tswanaskole in die Noord-Kaap oor die algemeen nie goeie
uitslae verkry nte. Politieke onstabiliteit wat tot klasboikotte aanleiding gegee het, was as een van die
hoofredes aangevoer.
Die hoofoorsaak van hierdie navorsing is om die rol van kultuur wat tot swak prestasie lei, te bepaal.
Met behulp van literatuurstudie is bepaal dat daar 'n noue verband tussen onderwys/opvoeding,
volwassenheid en kultuur bestaan. Geen mens kan volwassenheid bereik sonder opvoeding nie en
verskillende kulture het verskillende kriteria vir volwassenheid.
Die skole in Suid-Mrika is oop vir alle rassegroepe en die gevolg is dat 'n verskeidenheid van
kultuurgroepe in een klaskamer onderrig ontvang. Om kontlik en misverstande in die klaskamersituasie
te voorkom, kan van multikulturele onderwys gebruik gemaak word.
Met die empiriese ondersoek is deur middel van vraelyste en onderhoude probeer vasstel watter
kultuuraspekte 'n rol speel in die swak akademiese prestasies onder Tswana-matrikulante.
Die medium van onderrig is 'n probleem in 'n multikulturele land waar dit soms, tot nadeel van die
kind, onprakties is om moedertaalonderrig toe te pas. Wat Engels as medium van onderrig betref, is
dit problematies vir baie Tswanas in die Noord-Kaap wat voorskools min met Engels in kontak kom.
Wat die kultuur-historiese aspekte betref, is die Tswanas trots op hulself en wil graag kontak maak
met ander kultuurgroepe en meer van hulle leer. Sosiaal-ekonomies woon baie Tswanas as uitgebreide
gesinne in klein huise.
Onderwysers sal professioneel moet optree in die uitvoering van hulle pligte. Leerlinge sal
verantwoordelikheid moet erken vir hulle dade en saam sal beide onderwysers en leerlinge moet bou
aan die skep van 'n leerkultuur by die skool. / Matriculants from Tswana schools in the Northern Cape generally have been achieving poor results.
Political instability leading to class boycots has been regarded as one of the main reasons.
The main reason for this research is to determine the role played by culture in the achievement of
poor results. A literature survey has indicated that there is a close interrelationship between education/
upbringing, adulthood and culture. A human being cannot reach adulthood without education
and different cultures have different criteria for maturity.
Schools in South Africa are open to all race groups which results in a variety of cultural groups
receiving education in the same classroom. To avoid misunderstandings and conflicts in the classroom,
multicultural education may be used.
With the empirical investigation by means of questionnaires and interviews an attempt is made to
determine which cultural aspects play a role in the poor academic results achieved by Tswana matriculants.
The medium of instruction is a problem in a multi-cultural country where it is sometimes impractical
to apply mother tongue education. As far as English as medium of instruction is concerned, it is
problematic for many Tswanas in the Northern Cape as they are seldom exposed to it during their
pre-school years.
As far as the cultural-historical aspects are concerned, the Tswana is a proud people who gladly make
contact with and want to learn from other cultures. Socio-economically many Tswanas live as e..'Ctended
families in small dwellings.
Educators will have to act professionaly in the execution of their duties. Pupils will have to accept
responsibility for their actions and build, with the teachers, a cultUre of learning at every school. / Educational Studies / D. Ed. (Historiese Opvoedkunde)
|
538 |
The establishment of a learning culture as a prerequisite for academic achievementMasitsa, Mbotho Gilbert 11 1900 (has links)
The investigation of the relationship between the learning
culture and academic achievement is the focal point of this
research. Owing to the poor scholastic performance of
particularly black matric pupils in the erstwhile Department
of Education and Training, an investigation was launched into
the Department with a view to identify the possible causes of
poor matric performance.
As a point of departure an in-depth study was made into
aspects of the Department of Education and Training, including
those which did not fall within the ambit of the Department,
which would shed light on the possible causes of poor matric
results. The study revealed many signs and incidents which are
symptomatic of an eroded culture of learning in a considerable
number of schools. Subsequently, a comprehensive study of the
establishment of a learning culture was made. According to
this study the establishment of a learning culture should
transcend the boundaries of the school because pupils do not
only learn and study at school, but at home and in the
community as well. After concluding this study it immediately
became evident that a considerable number of black schools
fall far short of the requirements of a learning culture.
The responsibilities of the principal as the manager and
instructional leader of his school, together with the
selection of the principal and teachers for employment, were
the next to be studied. Proper performance of the aforementioned
functions as well as proper selection of either the
principal or teachers for employment can contribute enormously
towards establishing a positive school climate.
In the empirical research data was gleaned by means of
questionnaires. Thereafter the Pearson's product moment
correlation coefficient was used to determine the correlation
between variables and the t-test and chi-square test were used
to test the null hypothesis. From the empirical investigation
it emerged that there is a relationship between a learning
culture and academic achievement. The ultimate conclusion
reached is that the establishment of a learning culture is a
prerequisite for academic achievement.
Arising from this research certain conclusions were drawn,
recommendations were made and areas for possible future
research were suggested. / Psychology of Education / D. Ed. (Psychology of Education)
|
539 |
Language shift and maintenance in the Portuguese community of JohannesburgMcDuling, Allistair James 06 1900 (has links)
The aim of the study is to provide an account of the present state of Portuguese in the Johannesburg Portuguese community, and to identify factors influencing the maintenance of, and shift from the mother tongue.
South African society necessitates a knowledge and daily use of English, and sometimes Afrikaans. Literacy and proficiency in the Portuguese mother tongue is therefore rapidly decreasing, especially amongst the third generation. Despite this decline, certain factors play a role in maintaining Portuguese. The most important factors in the maintenance of the mother tongue are education, cultural activities, contact with Portugal, parental influence and positive attitudes. If measures are not taken, and an awareness created within the community of the need to create a situation of stable bilingualism, the Portuguese language will continue to be eroded. / 0 objectivo desta tese e analisar o nivel actual da lingua portuguesa, na comunidade Portuguesa em Joanesburgo, e identificar os factores que influenciam a manutenc;ao e ou o afastamento da lingua materna. A sociedade sul-africana necessita de urn conhecimento diario da lingua inglesa e, par vezes da lingua afrikaans. Por conseguinte, a capacidade de ler e escrever fluentemente na lingua portuguesa esta rapidamente a desaparecer, especialmente na 3a gerac;ao. Apesar deste declinio, existem ainda determinados factores que contribuem para a sobrevivencia da lingua portuguesa na comunidade. Os factores mais importantes sao: a educac;ao, as actividades culturais, o contacto com Portugal, a influencia familiar - atitudes positivas tomadas pela propria comunidade. Se nao forem criadas medidas pelos portugueses, que garantam a consciencializac; ao da lingua materna e urn determinado bilinguismo, a lingua portuguesa acasani par desaparecer na Africa do Sul. / Linguistics / M.A. (Linguistics)
|
540 |
Ontstaan en ontwikkeling van sub- en kontrakulturele jeuggroeperinge in Suid-Afrika vanuit 'n opvoedkundige perspektiefMeier, Corinne 01 1900 (has links)
Summaries in English and Afrikaans / In elke samelewing kan die jeug as 'n opsigselfstaande groep geldentifiseer word. Die unieke eienskappe van die jeugfase lei tot die ontstaan· van konstruktiewe of subkulturele
jeuggroeperinge en destruktiewe of kontrakulturele jeuggroeperinge. Sub- en kontrakulturele jeuggroeperinge oefen 'n direkte invloed op die onderwys en opvoeding van die jeug uit. 'n Ondersoek na die faktore wat aanleiding gee tot die ontstaan en ontwikkeling van sub- en kontrakulturele jeuggroeperinge is in die lig daarvan van dwingende belang. 'n Analise van die stambegrippe kultuur, subkultuur en kontrakultuur is 'n voorvereiste vir die begryp en verstaan van die tema ter sprake. Kultuur is die somtotaal van menslike betrokkenheid in sy materiele en nie-materiele wereld. Hierdie betrokkenheid lei tot kultuurvorming. Die vorming, oordrag en verandering van kultuur bet 'n bepaalde gesindheidsverandering by individue tot gevolg. Die nie-konfonnering met kultuurverandering het die fonnulering van 'n altematiewe of subkulturele stel waardes en nonne tot gevolg. 'n Subkultuur kan beskryf word as enige segment van die dominante kultuur waarvan die waarde en normstruktuur van die dominante kultuur verskil, maar nie in konflik daarmee is nie. Die algehele afwysing of pogings tot die omverwerp van dominante waardes en nonne het kontrakulturele waardes en norme tot gevolg. Sub- en kontrakulturele jeuggroeperinge is eiesoortig van aard. Subkulturele jeuggroeperinge
funksioneer met gemak in die dominante kultuur. Kontrakulturele jeuggroeperinge word deur die dominante kultuur as 'n bedreiging beskou. Die faktore wat tot die ontstaan en ontwikkeling van sub- en kontrakulturele jeuggroeperinge in Suid-Afrika aanleiding gee, kan kortliks saamgevat word as: politieke omstandighede, ideologiese invloede, ekonomiese, demografiese, sosiale (waaronder 'n gedepriveerde sosiale omgewing en
huislike faktore, gesinsgrootte, enkelouergesinne, gesagskrisis, generasiekonflik en religieuse faktore), kulturele vervreemding en onderwyskundige faktore.
Kontrakulturele jeuggroeperinge wat op geweld uitloop, bet 'n destruktiewe invloed op die fisiese en psigiese omgewing van die skool, die medeleerlinge, die gesagsdraers en die leeromgewing. Desnieteenstaande staan die skool in 'n ideate posisie ten opsigte van die identifisering, rehabilitering en akkommodering van kontrakulturele jeuggroeperinge en die onderrig van lewensvaardighede waardeur anti-normatiewe gedrag afgewys kan word. / In every society the youth can be identified as a separate group. The unique characteristics of the youth phase results in constructive or subcultural youth groupings, as well as destructive or countercultural youth groupings. Sub- and countercultural groupings exert a direct influence on the instruction and education of the youth. An investigation of the factors giving rise to the development of sub- and countercultural youth groupings is therefore imperative. An analysis of the key concepts of culture, subculture and counterculture is a prerequisite for the comprehension of the theme at issue. Culture is the sum total of people's involvement in their
material and nonmaterial world. This involvement generates culture. Culture, and the forming, transmission and change of culture results in a change of mindset in individuals. Nonconformity with cultural change results in the formulation of an alternative or subcultural set of values and norms. A subculture can be defined as any segment of the dominant culture that subscribes to a set of values and norms that differ from, but are not in conflict with, those of the dominant culture. Complete rejection of, or attempts to overthrow dominant values and norms result in the formation of countercultural values and norms. Sub- and countercultural youth groupings are unique. Subcultural youth groupings function with ease in the context of the dominant culture. Countercultural youth groupings are perceived as a threat by the dominant culture. The factors leading to the origin and development of sub- and countercultural youth groupings in South Africa can be briefly summarised as: political circumstances, ideological influences, economic, demographic and social influences (including a deprived social environment and domestic factors, family size, single-parent families, authority crises, generation conflict and religious factors), cultural alienation and educational factors. Countercultural youth groupings that resort to violence have a destructive influence on the physical and psychic school environment, on fellow pupils, on office-bearers and on the learning environment. Despite all this, however, the school is ideally placed to identify, rehabilitate and accommodate countercultural youth groupings and to provide instruction in life skills with a view to expelling antinormative behaviour. / Educational Studies / D. Ed. (Historiese Opvoedkunde)
|
Page generated in 0.0889 seconds